Event Partners:

south africa's iconic Trail Race since 1989

Home Looking back 2010 - Tik-Tak Tol Column (Barkly East Reporter 25 June 2010)

2010 - Tik-Tak Tol Column (Barkly East Reporter 25 June 2010)

E-mail Print PDF
"Rhodes Run"

Soos talle artikels in die 'Reporter' berig, baat Rhodes asook Barkly-Oos en die distrik uit hierdie voortreflike wedloop. Ek wens ons plaaslike atlete voorspoed toe. Ek sien baie uit daarna om die dag daar (in die koue) te spandeer en sneller-mal te raak met my vinger op die kamera-knoppie. Sterkte ook aan die Raubenheimers met die beplanning en ons vertrou dat alles mooi in plek sal val asook aan almal wat waterpunte in die koue moet aandurf asook my medefotograwe.
 

Rhodes Run 2012

until the start

Random Photo

Search