Looking for a run or don't want to lose your invite.
2 Nommers Asseblief Groot Asseblief!!!!! 2010
Posted Tuesday, 04 May 2010 By Darrell Raubenheimer
Modified: Tuesday, 04 May 2010
Ja dit is alweer Johan wat graag die Rhodes
wil doen,ons is 2 aangesien Deon nie die Comrades gaan doen nie.Die Rhodes is beter
as die Comrades. Baie Dankie. Groete.
My Sel no is 0824937550 Huis no is
017 843 1468.
Baie dankie
Johan Bensch
Rhodes 2010 numbers available
Posted Thursday, 06 May 2010 By Charmaine
Hi Johan,
Ek het 2 nommers, maar julle moet of Rhodes voorheen gedoen het of julle moet op die Desember 2009 waglys wees.
My cell is 082 452 9204
Groete
Charmaine